Elders gesien: Wees versigtig

“Baie mense het baie te sê oor die ‘wondermiddel’ Ivermektien wat effektief is teen die pes wat in die donker wandel en ons lewens bedreig. Daar is egter kundiges (bv dr Gerhard Verdoorn)  in toksikologie wat waarsku teen die langtermyneffek daarvan.”