Elders gesien: Waarom is dit nou skielik godslasterlik as ons dieselfde doen?
“Lede van die LGBTQ-gemeenskap beskou nie hulself as onaangenaam of bespotlik, of as spreekwoordelike vrot tamaties wat jou kultuurskatte kan ontsier nie. As jy hulle teenwoordigheid by daai tafel as ’n ‘aanval’ op jou godsdiens sien, verraai jy eintlik maar net hoe onverdraagsaam en kleingeestig jy is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed