Elders gesien: Video’s van skietvoorvalle by skole en universiteite in die VSA?

“Ek wonder hoe Trump sou reageer het as hy na SA vir samesprekings gekom het en Cyril het hom ‘verwelkom’ met video’s van skietvoorvalle by skole en universiteite in die VSA?”