Elders gesien: US-koshuis en slegs Engelse liedjies vir sêr

“In plaas daarvan moet sy eie Afrikaans-Nederlandsdepartement (en blykbaar die media) hom wys op ’n bestaande kultuur van mikroaggressie teenoor Afrikaanssprekende studente.”