Elders gesien: Tanya Viviers, jou lewe is te kosbaar om ooit vergeet te word

“Tanya, dankie vir die mens wat jy was. Vir jou passie, jou warmte en jou opregte menswees. Jou hart was te groot vir jou lyf, jou gees te groot vir jou ribbekas. En jou lewe te kosbaar om ooit vergeet te word.”