“Vir my is die Afrikaanse boekebedryf ’n heerlike, gesellige ou tafel waarby almal kan aansit en ’n feesmaal van ons kulturele erfenis geniet. En die vier pote van die tafel is: Die skrywer, die uitgewer, die resensente en smaakmakers (wat ’n vreemde woord! Ek verkies eerder: beïnvloeder) en die lesers. As een van hierdie vier pote afgesaag word, kantel die tafel en die sop beland in jou skoot. Ek is lankal bekommerd oor ’n sagery aan ons tafelpote.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed