Elders gesien: Steel hulle wat kla oor diefstal lekker saam?

“Mense wat steen en been kla oor al die gesteel en geplunder, het glad nie ’n issue daarmee om ’n PDF van die De Ruyter-boek links en regs aan te stuur nie.”