Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

“Een ding is waar, die Franse het hier ’n gesprek aan die gang gesit en mens laat nadink oor goed waaroor hulle selde dink, en dis goed.”