Elders gesien: Ons stem – die vergete meerderheid
“Ons is die gewone Suid-Afrikaners. Ons lyk verskillend, ons klink verskillend, ons aanbid verskillend, en tog deel ons meer as wat ons verskil. Ons is ouers, ons het ouers, ons werk, ons leef, en al wat ons wil hê, is kos op die tafel, ’n dak oor ons kop en vrede in ons huis. Ons is die mense wat nie op Twitter baklei nie, wat nie verklarings teken nie, wat nie aan protesoptogte deelneem nie. Ons is moontlik die meerderheid, maar ons stem word selde gehoor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed