Elders gesien: "My lewe in Oesbekistan" – skoolkonsert, ekstatiese danse, opera en hartsake
“Die alledaagse goedhartigheid van hierdie nasie tref my altyd soos ’n sonstraal wat deur die reënwolke breek. Ek hervat my wandeling deur die strate op hierdie grys dag, maar in my gees is dit ’n helder sonskyndag.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed