Elders gesien: Johann Symington se oop deur

“Johann se deur is nou vir altyd toe. Maar die deur wat hy in my denke oopgemaak het, sal nie weer toegaan nie.”