Elders gesien: Johan Degenaar – om die wêreld telkens nuut te ontdek

“Degenaar het eerstejaarstudente gewaarsku: ‘Julle moet nie ’n woord glo wat ek sê nie.’ Dit was nie sinisme nie, maar ’n uitnodiging tot verantwoordelike selfstandigheid.”