Elders gesien: Hoe gaan ons hierdie kollektiewe trauma vorentoe hanteer?

“Ons samelewing is ontredder, ontwortel, niks maak sin nie. Mense kry swaar en elkeen hanteer dit soos hy kan. As mense die werklikheid regtig in die gesig gaan moet kyk na hierdie fase van ontkenning, wat dan? Hoe gaan hulle staande bly?”