Elders gesien: Ek self vind die hele storie nou al ’n bietjie opgeblaas

“Kennis wat deur jare se studie opgebou is, word sonder meer afgemaak as snobisties.”