Elders gesien: Dit was ’n voorreg om Joha se werk uit te gee

“Met hierdie proefskrif het sy gehoop om toekomstige navorsing en die bewaring van Namakwaland se mondelinge tradisie aan te moedig.”