Elders gesien: Dit ruik steeds na oorlog

“Deur die treinvenster het hy al twee sy hande vir my uitgehou en ’n vonk het uit die silwer uiltjie op sy militêre pet geblits.”