Elders gesien: "Die woede is heilig"

“Die knie van die geweldenaar op die strot maak dood, die kruis spil kosbare bloed, maar die boodskap van reg en versoening word nie gestuit nie.”