Elders gesien: Die mooiste dag in Beaufort-Wes

“Ons gesels oor kinders, oor kleinkinders, oor die dood en die lang asem tussen geboorte en die onafwendbare.”