Elders gesien: Dawn-er-wetter-Graaffernetter!
“Klub Libertas was langs Bokkie en Tokkie se town house en otherside die straat was Dawn se rooms. Die mansmense het sometimes one by one at a time daar ook ’n dop loop steek. So was said. Sometimes even twee of drie agtermekaar, glo. One by one.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed