Elders gesien: Dalk is Phala-Phala op die lang duur nie net slegte nuus vir ons nie
“Ek wonder dus of dit enigsins erger sal gaan as tans, indien Ramaphosa die eerbare ding sou doen, naamlik om te bedank. Dit mag dalk net die laaste strooi wees om die ANC-kameel se rug te breek om SA se verlossing van hierdie voormalige vryheidsbeweging se korrupte bestuur in te lui.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed