Elders gesien: Daarom bring ek hulde aan Adriaan Vlok, die mens

“Dit is maklik om te oordeel, maar as iemand sy aandeel in onreg erken en bereid is om pa te staan daarvoor, terwyl die meeste van jou kollegas dit nie doen nie, kan dit nie maklik wees nie. Dit sĂȘ tog seker ook iets van die mens?”