Elders gesien: Boeke is die oefenlokaal vir die verbeelding

“Boeke leer jou om begrip te hĂȘ vir emosies wat nie noodwendig jou eie is nie. Daarsonder, hoe moet jy dan leer om werklik om te gee vir mense wat nie presies soos jy is nie?”