Elders gesien: Blaas jou geld, my vriend!

“Soos altyd begin ek met ’n oop vraag: ‘How important is it to you to invest your money wisely?’ Die antwoord kom dadelik: ‘Not important at all.'”