Elders gesien: Kunsmatige boekvoorblaaie se baadjies getakseer

“Vandag is dit die omslag. Volgende week dalk die inhoud. En dan? Dan staan die Afrikaanse skrywer en die grafiese kunstenaar al twee in dieselfde UIF-ry.”