Ek’t Act deur Klara du Plessis: Baby, everything’s golden

“Dat dit ’n keuse is om die leser op ’n afstand te hou, is redelik sigbaar hier en dit slaag daarin, om oor die waters na ons te roep en soms ook plekke om te ruil waar ons weer in die vreemde land of binnekant opeindig en sy weer in die bekende, die tuiste is.”