Eksodus

“Ek moet vir jou ’n nuwe naam bedink,
waarmee geseën, gereinig word. Vertroue
word dikwels tasbaar by water, dit lê so in sy aard.”