Eksamenwenke aan ouers en leerders: Faeed Amardien, ’n opvoeder, gee raad
“[J]y weet reeds waarom jy elke dag vroeg opstaan en skool toe kom. Hou aan met hierdie narratief. Dit is nie tevergeefs nie. Ignoreer die geraas rondom jou. Jy het die vermoë om sukses te behaal.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed