"Ek wil hê die leser moet die pad saam met Clint Bonthuys stap"
“Clint was later nie net die hoofkarakter nie, hy het begin voel soos iemand wat saam met my op skool was. ’n Doodgewone matrikulant wat ook skelm agter die skoolsaal rook, probleme by die huis het en met meisies wat hom bewonder.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed