Ek sal vir jou veg deur Cliffordene Norton: ’n onderhoud
“In my skryfpassie voel dit asof ek deur die storie gekies word. My karakters daag op, sit my neer en maak dat ek hul stories vertel. Dit klink dalk passief, maar ek sien elke idee: dié wat gepubliseer word en dié wat ek nooit vir ander wys nie, wat my gekies het om dit te vertel. Ek leer so baie uit die skryfproses en waardeer die magic daarin.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed