Ek sal vir jou veg deur Cliffordene Norton: ’n resensie

“Soos dit ’n goeie jeugverhaal betaam, neem die jeugkarakters self die hef in die hand. Hier is dit dan die spanmaats wat self die kalf uit die put red, al moet een van hulle met groot beserings daarvoor betaal.”