"Ek probeer die lewe lig hou" – ’n onderhoud met Cintaine Schutte

“Ek dink Louis Pretorius en Albert Snyman het ’n pragtige storie vertel met diepte, interessante storielyne, fully-fleshed karakters, belangrike kwessies wat aangespreek word, goeie tekste en ’n storie met hart.”