Ek is gay en was 'n predikant

“Ek het die Algemene Kommissie-vergadering gaan bywoon waar die grootste vraag nou eintlik was of ek myself dan as gay, biseksueel of deurmekaar sou beskryf.  … Dit was die slegste ervaring van enige kerklike instelling wat ek nog ooit beleef het.”