"Ek hettie ge-expect om te survive nie": ’n COVID-19-survivor se storie

“Ek hettie ge-expect om te survive nie, want ek suffer van high blood pressure en is op chronic meds, but ek het nooit opgegee nie.”