"Ek het uiteindelik my mojo terug" – ’n luisteronderhoud met Nina Schumann
“Met Concerts Connect voel ek vir die eerste keer in jare weer die dryfkrag en die ongelooflike energie van ’n goeie projek; iets wat ek voel ek regtig ten volle kan ondersteun.” Nina Schumann gesels met Remona Voges in ’n eksklusiewe luisteronderhoud.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed