Ek het ook ’n snor, Koos, maar in elk geval ...

“Dit is in wese ’n gesprek oor wat kuns is – en saam daarmee, die estetiese ervaring. Ons mag dit dalk op intuïtiewe vlak begryp, maar wéét is iets anders. Oor die vraag wat is kuns en wanneer en onder watter omstandighede ’n ervaring ’n kunstige of estetiese aard aanneem, word al vir eeue gedebatteer.”