“Ek haat die kollig,” sê Clinton V du Plessis aan Jo Els

“Skryf kom sit in jou bloed, jy bly hoer met jou spoke, van boek na boek. Daar is nog woord- en versverset in my oor.”