Eindspel deur Wilna Adriaanse: ’n resensie

“Tipies Adriaanse is die ingewikkelde storielyn en die karakters wat nie eensydig en stereotipies uitgebeeld word nie.”