Eietydse MI(SA) ook te sien by Suidoosterfees

“My eerste reaksie toe ek die opdrag kry, was om dit van die hand te wys – ’n mis is ’n daad van geloof, en nie regtig iets waarmee ek grootgeword het in die NG Kerk nie.”