Eietyds en eiesinnig: Lynthia Julius "vry met getroude sinne / en ligtekooi met reëls"
“Die self aan die woord in hierdie bundel is meervoudig en kompleks, soos ook die onderwerpe wat sy ophaal en waaruit sy sin, en poësie, maak. Uit die smeltkroes van leef en beleef word gedigte gefiltreer wat ondersoek instel, aan die lig bring, stelling inneem, deklameer en aandring op erkenning.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed