Eeufees na haar dood: Waarom Bloemfontein weer ’n staatsbegrafnis vir Emily Hobhouse laat herleef

“Presies 100 jaar ná haar merkwaardige staatsbegrafnis – die eerste vir ’n vrou in Suid-Afrika, en die enigste vir ’n buitelander – berei Bloemfontein voor op ’n surrealistiese tydreis om hierdie dinamiese ‘fluitjieblaser’ van die 20ste eeu te gedenk.”