Eerste slukkie: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

“My hart breek. Bart kyk vir my in die truspieëltjie. Al my kindervrese is terug. Hoe gaan ek my en die seuns beskerm? Bart het geen selfbeheersing nie.”