Eerste slukkie: Het van Verlangekraal deur Leon van Nierop
“Hoe dikwels het sy nie onder die sterrehemel gestaan en haar vergaap aan al die sterre nie. ’n Paar keer het sy ’n ster sien verskiet, dan wens sy sy kan daardie ster wees wat met so ’n blink stert agterna die ewigheid inskiet. Sy het ook al vliegtuie dopgehou wat na verre stede reis. As sy maar net eendag op een van hulle kan wees.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed