Eerste regstreekse debat tussen Trump en Harris

“In die 90-minute-debat het Trump meer as 43 minute opgeneem, terwyl Harris net 37 minute gebruik het. Trump was egter swak voorberei en het waarskynlik gehoop dat sy afbrekende verwysings na Harris, en om haar waardigheid, identiteit en selfvertroue af te kraak, haar sou ontsenu. Dit het egter nie gebeur nie en die teendeel het ontvou.”