Eenvoudige verhaal van liefde wat alles oorwin

“Die toneelstuk ontgin die uitsonderlike verhouding tussen ’n Amerikaanse outeur en digter, Gertrude Stein, en haar lewensmaat van meer as 20 jaar, Alice B Toklas, wat die konserwatiewe denke en waardes van middelklas-Amerika verwerp en skuiling in Parys se boheemse dekadensie vind.”