Een klein tree vir Major Tom, ’n reusesprong vir David Bowie
“In 1969, einde Januarie of dalk vroeg Februarie, het David Bowie se fantastiese reis deur die musiekheelal begin met ’n demo wat hy en ’n vriend opgeneem het. Clareville Grove Demos is die tweede houerstel wat vanjaar uitgereik word om Bowie se deurbraak te herdenk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed