Dude, wanneer gaan jy Bakkie kyk?

“Die play gannie vir jou huis toe stuur en laat voel jy moet beginne reg lewe nie. Dit kielie slegs jou maagspiere en gie virrie September-karakter die opportunity om die horrible incident in sy lewe te process. Dis tog hoe ôs as Suid-Afrikaners deal met alles. Met humor.”