Dubbelspel vir haar hart deur Tosca de Villiers: ’n resensie

“Dubbelspel vir haar hart is ’n heerlike verhaal. As jy hou van ’n boek met ’n stadiger pas, maar wat jou tog verras met oomblikke waar jy jou oë ’n paar maal vinnig moet knip, dan sal jy hierdie Romanza geniet.”