Droomjagter deur Leon van Nierop: ’n resensie

“My groot vrees met ‘ou hande’ is dat hulle bykans enigiets kan skryf en dit gedruk sal word, bloot omdat hulle name boeke by die duisende verkoop. Is die verkoopsyfers nie al wat tel nie?”