Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

“Al weet die leser dat die goeie karakters gaan triomfeer en die skurke sal boet vir hulle dade, hou die spanningslyn jou aan die raai en wonder, tot aan die einde. Dan word die laaste geheime uiteindelik oopgevlek.”