Draak-sprokie-kompetisie: Die draak wat graag brood wou eet
Diep in die woud aan die rand van die dorp het Lofti die draak gewoon. Lofti het nie maats gehad nie, want die menselinge van die dorp het nie van drake gehou nie. Hulle het gesê hy is “te groen” en “te groot” en die feit dat hy vuur genies het, was eenvoudig een te veel.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed